
Jaco le Roux - Kalahari jag -
| Ek gebruik al ‘n paar jaar GSCHV koeëls. In my 30-06 skiet ek met die 130 grein HV. |
| Blouwildebees was op 210m van voor af geskiet.Koeël is onder die vel in linkerboud gekry. 99% gewig retensie. | ![]() |
![]() |
Gemsbok is op 130m geskiet. |
Die nuwe 160gr GSCHV is vir gebruik in die 300 Win Mag.