TF Distr.

Ian Vosloo - Nelspruit - Witvlei, Namibië jag 4 Julie 2009 -

Ek en my seun Estiaan, by die Gemsbokbul wat ek geskiet het en die 130gr HV koeël wat uit dié bok herwin is.
Ek het die gemsbokbul oor 200m afstand in die kop geskiet, die koeël het agter die kop in die nekwerwel vasgesteek. My geweer is ‘n 7 x 64 Bruno.
Tussen ek en Willie het ons 8 Gemsbokke en 3 Rooihartbeeste geskiet en slegs twee koeëls is uit die elf stuks wild herwin.