
Cassie Joubert - Kempton Park - Augustus 2009 -
Die GSC 130 HV koeëls vir my 7x57 wat ek deur julle gekoop het, het presies gedoen wat jy gesê het. Hier is die foto’s van die Blesbok en die Swartwildebees wat ek geskiet het met die koeëls.
![]() |
Beide diere was so op 120 - 130 meter geskiet, en ek het sowat maksimum 500g vleis verloor tussen die twee. Ek gaan definitief binne die volgende paar maande weer van daardie koeëls bestel en sal nooit weer met iets anders skiet nie. |
| Ek het vir myself die Swartwildebees se skedel gevat en is nou besig om hom op ‘n hout skild te sit. Wiltrus Taxidermy Cassie Joubert cassiejou@gmail.com 082 952 6315. |
![]() |