
Hardus Benade (13) - Petrus Steyn - 9 Augustus 2010 -
Twee Blesbokke geskiet deur Hardus in redelike winderige toestand - "Die afstande was redelik en die wind het so bietjie gepla", volgens Hardus se Pa, Gerrie.
| 1ste bok 270m - Skootplasing op die blad, volgens Hardus het die wind nie so ‘n groot invloed op die plasing gehad nie. Die seun met die swart baadjie is sy vriend Wiehann, wat sy “spotter” en “range-finder” was. | ![]() |
![]() |
2de bok 280m. Die herlaai data was soos volg: S335 42gr - 2960 vt/sek. met 308130HV koeël. Ingeskiet om op 100m 1” hoog te skiet. |