
Con de Bruin - Kimberley, Noord-Kaap jag met 8 x 57J - 4 Junie 2011 -
Ek het swaar gesluk aan die stories wat vertel is oor die GS custom koeëls en die snelhede wat daarmee gepaard gaan, MAAR ek is nou 'n volgeling. Zero vleisskade aan beide die Eland en die Vark. Ek het ook 'n Rooihartebees geskiet met zero vleisskade. Fantasties! Dankie.
Con.
![]() |
Eland geskiet oor afstand van 200 meter. Regs 318157HV koeël herwin uit Eland. | ![]() |
| Vlakvark geskiet oor ± 120 meter - koeël dwarsdeur. Volgens plaas eienaar een van die grootste Vlakvarke wat hy in 'n lang tyd gesien het. | ![]() |