TF Distr.

Charles Kemp - Pretoria -

Ek jag al reeds baie jare lank met GS Custom ammunisie. Ek laai die koeëls in verskeie van my gewere.
30-06 = 150g HV teen 3100vps;
300 H&H = 150g HV teen 3400vps of (160g HV teen 3200vps);
220 Swift = 40g HV teen 4300vps
6.5-06 = 110g HV teen 3400vps.

‘n Kameelperd wat ek geskiet het met die 6.5-06. Kopskoot op so 150m. Ek het nou al drie kameelperde met dieselfde geweer geskiet. Almal kopskote.
Die Eland was naby Gobabis gejag, 300H&H met 150g HV. Longskoot net bo die hart, die eland het net so 50 tree gevorder.