TF Distr.

JAGGELEENTHEDE / HUNTING OPPORTUNITIES

Naweek akkomodasie beskikbaar in volledig toegeruste, selfsorg klipsteenhut. Slaap 6 persone / 3 slaapkamers (2 en-suite). Vlieghengel ingesluit P.P.P.N. R250-00.

Jag op vrygestelde plaas.
Blesbokke R700/R850/ en R1000 (R .W.).
Ander Hoëveld spesies ook beskikbaar. Pryse op aanvraag.
Eenmalige Jagfooi per jagter R150-00 (oornagtariewe vir langer verblyf).

Kom geniet die natuurskoon van die Hoëveld!

Ons webwerf.       E-pos: Kobus
Skakel Kobus 083 625 6806.