
JAGGELEENTHEDE / HUNTING OPPORTUNITIES
DE HOEK SAFARIS - Alldays, Limpopo.

Spesiale aanbiedinge:
DE Hoek Safari bied aan:
Ons het jagplek in Zimbabwe bekom,
waar P A C olifante, seekoeie, krokodille, asook
trofee diere, teen billike pryse beskikbaar is.
Dan ook trofee olifant pakkette beskikbaar in Botswana.
Kontak: Hansie Minnaar
082 627 5011
minnaarajj@vodamail.co.za
Kontak besonderhede -
E-pos: dehoeksafari@mtnloaded.co.za
Tel.: 083 549 9096 / 082 627 5011.
Kontak persone: Hansie Minnaar / Rina.
Groep besprekings altyd welkom.