MORE ON SOUND CONTROL

New range Termintors

Inligting oor die prokuk:
Die voorkant van die knaldempers is teen 60 grade gesny om enige skade te voorkom wat dalk veroorsaak mag word deur die knaldemper te laat val, of om dalk die voorkant van die loop met die knaldemper op, teen iets te stamp.
Back & Front View - Terminator Die agterkant van die knaldemper is ook teen 'n hoek gesny, om te voorkom dat lig van die agterkant af reflekteer, terug in die teleskoop in.

The finish had been replaced by a much more refined powdercoat finish, which looks more like the matt finish on a blued rifle.
See the first photo on this page of the new range of sound suppressors.

Type E and Type F, the new Terminator Super sound suppressor, with a built-in pressure release system.
Recoil on rifles are really reduced far more than expected with this good looking sound suppressor!

Feedback from a client using the Terminator Super sound suppressor -

"How it all happened was that Terminator's Clarence Swanepoel was very busy at the time and was not able to help me immediately, so yes, I did buy a Sus-Tac for my 338 Lapua.
From the first shot with the rifle, I was not very impressed. After reading many reviews on the Sus-Tac, I was expecting much less recoil and much more sound suppression.
Anyway, I got the call from Clarence saying he has finished building the Terminator Super for the 338 Lapua.

This is where I had a perfect opportunity to test these silencers on one rather big calibre rifle with plenty noise and plenty recoil - 338 Lapua.

After firing close on 30 rounds with each of the two silencers to the rifle, I personally found the Terminator Super to be the better one in regarding to sound suppression and recoil reduction.
I since then have fitted my 308 and my 6mm XC with Terminator Super's. I am in the process of having two more made, one for a 22-250 and one for a 223.
Now to add, I just need to say that these were my personal findings. I was not favouring any of the two during my testing of the two silencers. I am not a professional in testing silencers. The findings on the two products were based on my own personal experience." - B.H. - Zastron - 25 October 2017.



The Terminator sound suppressors are now manufactured in 7 categories, namely:

1. .22LR suppressor - Length 165mm / weight 260 gram / diameter 25mm.

2. Type A suppressor - Suitable for: .222, .223, 6mm x 45, 6 PPC, 6 BR, etc.
    Length 165 mm / Weight 590 gram / diameter 42mm.

3. Type B suppressor - Suitable for: 22.250, .243, 7mm x 57, .308, .303, etc.
    Length 185 mm / weight 610 gram / diameter 42mm.

4. Type C suppressor - Suitable for: 25.06, .270, 7mmRM, 30.06, 300WM,etc.
    Length 225 mm / weight 710 gram / diameter 42mm.

5. Type D suppressor - Suitable for: 300 Ultra Mag, 338 Lapua, etc.
    Length 285mm / Weight 920 gram / diameter 42mm.

6. Type E Super suppressor - Suitable for: Calibers smaller than 338LM - built-in pressure release system.

7. Type F Super suppressor - Suitable for: Calibers 338LM and larger - built-in pressure release system.

8. Die pyp wat gebruik word is verander na 'n naatlose pyp (pyp het nie 'n las aan die binnekant nie).
Dit het tot gevolg dat die wande van die demper dunner gesny word, sonder dat dit die wand verswak - dempers weeg nou ligter as bogenoemde, is sterker en veiliger.
Slegs by .22 dempers word gewone pyp nog gebruik - daar is nie naatlose pyp vir .22 beskikbaar nie.

Die .22 knaldemper (heel links) het 14 kamers.

Knaldempers A, B, C (middelste drie) het 11 kamers aan die binnekant.
Terminator Super knaldemper E is soos knaldempers A, B en C, maar is
10mm langer en 20 gram swaarder agv ingeboude druk vrystelling stelsel.

Knaldemper D (heel regs) het 13 kamers aan die binnekant.
Terminator Super knaldemper F is soos knaldemper D, maar is
10mm langer en 20 gram swaarder agv ingeboude druk vrystelling stelsel.

Skroefdraad kan in die volgende groottes gedoen word:
12mm x 1mm / 13 x 1 / 14 x 1 / 14 x 1.25mm / 14 x 1.5mm / 15 x 1 / 16 x 1 / 17 x 1 /
18 x 1 / 20 x 1 / 1/2" x 28tpi / 1/2" x 20tpi / 5/8" x 24tpi.

All sound suppressors are powdercoated as it lasts much longer than blueing.

Foto van my Swart-Wilde-Bees wat ek onlangs geskiet het met die gebruik van 'n Terminator knaldemper.
Die wildebees was geskiet op Groot-Krans plaas net buite Lindly (Vrystaat Vlakte). Die skoot was geneem op 180 meter en die skoot was reg agter die oor geplaas.
Die knaldemper is uitstekend en het verseker die skoot makliker gemaak met die groot vermindering in "recoil".
Uitstekende produk, Uitstekende diens.
Met Groot Dank,
Gideon Coetzee ~ 30 Julie 2013.

More on what clients say about the Terminator - What clients say!

Kommentaar van die vervaardiger van Terminator knaldempers.

Vraag: Is dit belangrik dat 'n knaldemper moet kan oopmaak vir skoonmaak doeleindes?

Antwoord: Die skoonmaak sal altyd 'n probleem bly, om 'n knaldemper (kd) te bou wat kan uitmekaar maak het ook 'n hele blik wurms wat moeilikheid maak.
Enige kd wat 'n man bou wat uitmekaar kan skroef sal duurder kos om te maak.
Wanneer daar los komponente is, is die kanse baie groot dat iets kan losraak en die gevolge is gewoonlik 'n nuwe kd.

Ek bou vir baie van die manne wat bokke oes kd's en het baie ondervinding in hoe lank 'n kd hou, ek het van hulle hier by my wat meer as 15 000 skote geskiet het.
Die kd gaan langer hou as wat die geweer se loop gaan hou.
Ek het al 'n klomp oopgesny maar nog nooit roes binne gekry nie, baie dik aangepak van koolstof, maar geen roes nie.

Ek het onlangs 'n 243 kd oopgesny wat so 4500 skote deur het en die kd was minder as 20% van die volume aangepak, die 243 se loop was totaal uitgeskiet.

My motto is, ek sal altyd 'n bekostigbare, sterk en robuuste, geen tierlanteintjie kd bou wat hou.

PLEASE NOTE:
1. Our manufacturer unfortunately, do not manufacture sound suppressors for pistols and revolvers.
The reason being that the local police regard it as a hazardous piece of equipment contributing towards the increased, illegal use of handguns in committing armed robberies and attacks on victims.

2. Due to the large variety of barrel diameters on the market for each caliber, sound suppressors are only manufactured once an order is placed and for which payment was received as per our invoice delivered.
This, together with order volumes, can result in a delivery period that can vary from 3 tot 6 weeks.

3. As a further result of the above and to speed up delivery without any further delays, your goods ordered will be mailed directly from the manufacturer to yourself.


Place your order - HERE / HIER - Plaas u bestelling.